Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE AKTRISE SARAH MICHELLE GELLAR
HUISGENOOT ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
JANAY DAMON OOR HAAR MAN, EDMUND
FLITSVRAE: DYLAN MAART • Stormer (en binnekort ’n Blou Bul!)
DIS SY, MY REDDER • Ná 33 jaar kan Roeléne Botes uiteindelik die vrou ontmoet wat haar as weggooibaba uit ’n drein gered het
EINDELIK VRY • ’n Kaapse student was 20 en naïef toe Jeffrey Epstein haar met beloftes van modelwerk na sy eiland gelok het, en dit spook steeds by haar
ÁLTYD DIE REGTE SKUIF • Sy nuwe baard is wel nie deel van ’n strategie nie, maar met sy musiek bly Kurt Darren ’n meesterstrateeg – g’n wonder die treffers bly inrol nie
DUIMPIE DIE REUS • By geboorte was hy die kleinste baba wat al in Suid-Afrika oorleef het en sy dokters was bekommerd, maar deesdae floreer hy
DIE GROOTTE VAN ’n droom • Hy’t nie toegelaat dat dwergisme sy drome vir die toekoms kelder nie, en nou inspireer dié KwaZulu-Natalse student mense oraloor
HIER KOM DIE BRUID – OP NET 16! • Die bokser Tyson Fury se tienerdogter se uitspattige troue laat mense kopskud – én praat oor kinderhuwelike
CYRIL: GAAN HY BLY OF GLY? • ’N ONDERSOEK NA DIE DIEFSTAL BY DIE PRESIDENT SE PHALA PHALA-WILDPLAAS KAN DAARTOE LEI DAT HY UIT SY AMP GELIG WORD
OP'N PLANK DEUR AFRIKA • Met net skaatsplanke, deursettingsvermoë en baie blase aan hulle voete het drie jong mans Afrika deurkruis – en nou pak een van hulle die N1 al die pad Kaap toe
Geure sonder GRENSE • Onezwa Mbola word geïnspireer deur kulture van reg oor die wêreld. Reis saam en beleef van haar geroosterde pampoenslaai met ’n makadamiasous tot ’n meellose sjokoladekoek
Kom ons leer ken DIE SKRYWER
Gemaklik & WARM • Dié seisoen se jasse en baadjies kombineer tydlose styl, knus teksture en moderne detail. Dis die perfekte afronding vir die winter
BEVOGTIG JOU VEL • My skoonheidsgunstelinge vir die winter wat jou roetine ’n warm hupstoot gee
BETER MET BRUIN • Bruin is dié seisoen sterk in die kollig in die dekorwêreld
RAAD VRA VIR IRMA
TUISRATE OM DIE WINTER TE KLOP
ONRUSTIGE NAGTE • Al lyk en klink dit soortgelyk, is daar ’n groot verskil tussen ’n nagmerrie en ’n nagvrees. Hier’s hoe jy die tekens herken en hoe om reg te reageer
VIRTUELE WINKELREKENINGE • Ons kyk vandeesweek na digitale opsies vir tradisionele winkelkredietrekeninge
HOE PRAAT JY MET JOU KIND OOR SIEKTE?
JOU STERRE
Die skandemaker • Smaakmakers? Net die woord is genoeg om ’n bitter smaak in Bernadette se mond te laat. Maar – soos ma Luna haar gereeld herinner – dit wat sy en Luca doen, sit kos op die tafel
Vertellings oor doodsake
6 DINGE WAT CARLA OOR DIE DOOD GELEER HET
Burgemeester voer stryd teen bygelowe
BEELDSPRAAK
Figure wat verdeel • Ons kyk na komplekse mense met ingewikkelde stories
IN DIE FLIEKTEATER
Liedjies wat stories vertel
*TV-gids
HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
BILLIE EILISH
RAAISELS
Robotmonnik wy lewe aan Boeddha
ELDERS IN DIE WÊRELD
RYS MET ORE
Reënboogwolke...